Inleiding tot Missionale Gemeente-weest

Van Donderdag 3de June, 19h00 - 20h30

 

Registreer asseblief via die skakel in die "flyer" aan die linkerkant. Nadat u geregistreer is, ontvang u 'n          e-pos met die Zoom-skakel en die bankbesonderhede om die kursusfooi van R100 per persoon te betaal.

 

Let wel, dit is verkieslik om 'n afskrif van die kursusmateriaal by u te hê terwyl u deur die kursus werk. Die koste beloop R600 en kan verkry word deur 'n e-pos aan ons te stuur.

 

admin@freshafrica.org.za